Rubáiyát van Omar Khayyám. Sebastiaan Basson. Rayton, Woordewinkel, 1994. Met illustraties in kleur door S. Basson. ISBN 0620208589
Ook Basson baseerde zich op de (eerste) versie van FitzGerald, met als doel “dit (=Khayyáms verzen) meer verstaanbaar vir Jan Alleman te maak om te begryp”.
Citaat
Wakker word! ’n Nuwe môre bevry hom
uit die omhelsing van die Nag,
dagbreek het ’n Klip gegooi en al die Sterre weggejaag.
Die Jagter van die Ooste kom,
kyk net hoe die Sultan se
Paleiskoepel blom.