Antwoord aan Omar Khayyám, met Vertaling van die Rubaiyat deur D.B. van Soelen. Pretoria, Unie-Boekhandel, 1965. Met illustraties van by Stella Logie. (Herdruk 1986)
Daniël Benjamin van Soelen vertaalde naar FitzGeralds eerste versie, aangevuld met enkele kwatrijnen uit de vijfde versie. Naast de Engelse tekst wordt de vertaling gegeven, aangevuld met een becommentariërend kwatrijn waarin Van Soelen antwoord geeft “waarom Omar en al sy geesgenote deur die eeue heen geroep het”.
Citaat
Die Nuwe Jaar roep ou Begeertes terug
En eensaam peins die Siel wat wil ontvlug –
Waar die “Wit Hand van Moses” aan die Twyg
Ontluik, en Jesus van die Grond af sug.
Antwoord
Die Nieujaarskind klem aan die Oujaarstaf;
My Siel sonder hom van die Wêreld af:
Daar’s Bloed op Golgoto, Getsèmane,
Maar Jesus rys vanuit ’n ope Graf.’